Jeremia 14:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wanneer hulle vas, luister ek nie na hulle smekinge nie,+ en wanneer hulle heelbrandoffers en graanoffers bring, is dit nie vir my aanvaarbaar nie.+ Want ek sal hulle vernietig deur die swaard, hongersnood en vreeslike siektes.”+
12 Wanneer hulle vas, luister ek nie na hulle smekinge nie,+ en wanneer hulle heelbrandoffers en graanoffers bring, is dit nie vir my aanvaarbaar nie.+ Want ek sal hulle vernietig deur die swaard, hongersnood en vreeslike siektes.”+