Jeremia 14:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Het u Juda heeltemal verwerp, of het u Sion gehaat?+ Hoekom het u ons geslaan, sodat daar geen genesing vir ons is nie?+ Daar was hoop op vrede, maar niks goeds het gekom nie,op ’n tyd van genesing, maar daar is net vrees!+
19 Het u Juda heeltemal verwerp, of het u Sion gehaat?+ Hoekom het u ons geslaan, sodat daar geen genesing vir ons is nie?+ Daar was hoop op vrede, maar niks goeds het gekom nie,op ’n tyd van genesing, maar daar is net vrees!+