-
Jeremia 15:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Hulle weduwees sal voor my meer word as die sand van die seë.
Ek sal in die middel van die dag ’n vernietiger teen hulle bring, teen ma’s en teen jong mans.
Ek sal skielik verwarring oor hulle bring en hulle bang laat word.
-