-
Jeremia 15:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Hoekom het ek aanhoudend pyn en hoekom is my wond ongeneeslik?
Dit wil nie gesond word nie.
Sal u vir my soos ’n bedrieglike waterbron word
waarop ’n mens nie kan staatmaak nie?
-