-
Jeremia 16:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Niemand sal kos voorsien aan dié wat treur
om hulle oor hulle dooies te troos nie,
en niemand sal die beker van vertroosting aan hulle gee
om te drink oor die verlies van hulle pa of ma nie.
-