Jeremia 16:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Want dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘Kyk, ek sal in hierdie plek, in julle dae en voor julle oë, ’n einde maak aan die geluid van vreugde en blydskap, aan die stem van die bruidegom en die stem van die bruid.’+
9 “Want dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘Kyk, ek sal in hierdie plek, in julle dae en voor julle oë, ’n einde maak aan die geluid van vreugde en blydskap, aan die stem van die bruidegom en die stem van die bruid.’+