Jeremia 16:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 maar eerder: “So waar as wat Jehovah lewe, wat die Israeliete uitgelei het uit die land van die noorde en uit al die lande waarheen hy hulle verstrooi het!” en ek sal hulle terugbring na hulle land, wat ek aan hulle voorvaders gegee het.’+
15 maar eerder: “So waar as wat Jehovah lewe, wat die Israeliete uitgelei het uit die land van die noorde en uit al die lande waarheen hy hulle verstrooi het!” en ek sal hulle terugbring na hulle land, wat ek aan hulle voorvaders gegee het.’+