8 Hy sal soos ’n boom word wat by die water geplant is,
wat sy wortels na die stroom uitstoot.
Hy sal nie opmerk wanneer daar hitte kom nie,
maar sy blare sal altyd floreer.+
En in die jaar van droogte sal hy nie angstig wees nie,
en hy sal ook nie ophou om vrugte voort te bring nie.