Jeremia 18:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Moet die goeie met slegtheid terugbetaal word? Want hulle het ’n vanggat vir my lewe* gegrawe.+ Onthou hoe ek voor u gestaan het om goed van hulle te praat,om u woede teen hulle te laat bedaar.
20 Moet die goeie met slegtheid terugbetaal word? Want hulle het ’n vanggat vir my lewe* gegrawe.+ Onthou hoe ek voor u gestaan het om goed van hulle te praat,om u woede teen hulle te laat bedaar.