3 Jy moet sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem. Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê:
“‘“Ek staan op die punt om rampspoed oor hierdie plek te bring, en enigiemand wat hiervan hoor, sal sy ore nie kan glo nie.