Jeremia 20:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar u, o Jehovah van die leërmagte, ondersoek die regverdige. U sien die diepste gedagtes* en die hart.+ Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,+want ek het my regsaak aan u toevertrou.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 20:12 Jeremia, bl. 148-149
12 Maar u, o Jehovah van die leërmagte, ondersoek die regverdige. U sien die diepste gedagtes* en die hart.+ Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,+want ek het my regsaak aan u toevertrou.+