4 ‘Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: “Kyk, ek draai die oorlogswapens teen julle wat in julle hande is en waarmee julle veg teen die koning van Babilon+ en teen die Galdeërs wat buite die muur is en julle beleër. En ek sal dit in die middel van hierdie stad versamel.