Jeremia 22:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Want dít is wat Jehovah oor die huis van die koning van Juda sê: ‘Jy is vir my soos Giʹlead,soos die spits van die Liʹbanon-berge. Maar ek sal jou ’n wildernis maak. Nie een van jou stede sal bewoon word nie.+
6 “Want dít is wat Jehovah oor die huis van die koning van Juda sê: ‘Jy is vir my soos Giʹlead,soos die spits van die Liʹbanon-berge. Maar ek sal jou ’n wildernis maak. Nie een van jou stede sal bewoon word nie.+