Jeremia 23:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want die land is vol egbrekers.+ As gevolg van die vloek het die land begin treur+en het die weivelde van die wildernis opgedroog.+ Hulle weg is goddeloos, en hulle misbruik hulle mag.
10 Want die land is vol egbrekers.+ As gevolg van die vloek het die land begin treur+en het die weivelde van die wildernis opgedroog.+ Hulle weg is goddeloos, en hulle misbruik hulle mag.