Jeremia 25:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Want as die rampspoed wat ek bring met die stad begin wat my naam dra,+ sal julle ongestraf bly?”’+ “‘Julle sal nie ongestraf bly nie, want ek roep ’n swaard teen al die inwoners van die aarde,’ sê Jehovah van die leërmagte. Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 25:29 Die Wagtoring,1994/3/1, bl. 21
29 Want as die rampspoed wat ek bring met die stad begin wat my naam dra,+ sal julle ongestraf bly?”’+ “‘Julle sal nie ongestraf bly nie, want ek roep ’n swaard teen al die inwoners van die aarde,’ sê Jehovah van die leërmagte.