Jeremia 26:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Jeremia het toe vir al die leiers en die hele volk gesê: “Dit was Jehovah wat my gestuur het om al die woorde wat julle gehoor het, teen hierdie huis en hierdie stad te profeteer.+
12 Jeremia het toe vir al die leiers en die hele volk gesê: “Dit was Jehovah wat my gestuur het om al die woorde wat julle gehoor het, teen hierdie huis en hierdie stad te profeteer.+