-
Jeremia 27:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Want hulle profeteer leuens vir julle, en as gevolg daarvan sal julle ver van julle land weggeneem word, en ek sal julle verstrooi, en julle sal vergaan.
-