28 In daardie selfde jaar, in die vierde jaar nadat koning Sedekiʹa+ van Juda koning geword het, in die vyfde maand, het die profeet Hananʹja, die seun van Assur, uit Giʹbeon,+ in die huis van Jehovah in die teenwoordigheid van die priesters en van die hele volk vir my gesê: