11 Hananʹja het toe in die teenwoordigheid van die hele volk gesê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Net so sal ek binne twee jaar die juk van koning Nebukadneʹsar van Babilon breek, wat op die nek van al die nasies is.’”+ Die profeet Jeremia is toe daar weg.