29 Dít is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia van Jerusalem af gestuur het aan die res van die ouermanne onder die ballinge, die priesters, die profete en die hele volk wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem in ballingskap na Babilon geneem het.