Jeremia 29:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 ‘Jehovah het jou as priester aangestel in die plek van die priester Jojaʹda om die opsiener van die huis van Jehovah te word, om toesig te hou oor enige mal man wat hom soos ’n profeet gedra en om hom in die blok en in die nekboei* te sit.+
26 ‘Jehovah het jou as priester aangestel in die plek van die priester Jojaʹda om die opsiener van die huis van Jehovah te word, om toesig te hou oor enige mal man wat hom soos ’n profeet gedra en om hom in die blok en in die nekboei* te sit.+