Jeremia 30:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Almal wat jou intens liefgehad het, het jou vergeet.+ Hulle kom soek jou nie meer nie. Want met die slag van ’n vyand het ek jou geslaan,+met ’n wrede straf,as gevolg van jou groot skuld en al jou sondes.+
14 Almal wat jou intens liefgehad het, het jou vergeet.+ Hulle kom soek jou nie meer nie. Want met die slag van ’n vyand het ek jou geslaan,+met ’n wrede straf,as gevolg van jou groot skuld en al jou sondes.+