Jeremia 30:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En uit hulle sal danksegging kom, en uitroepe van vreugde.+ Ek sal hulle vermeerder, en hulle sal nie min wees nie.+ Ek sal hulle baie* maak,en hulle sal nie onbelangrik wees nie.+
19 En uit hulle sal danksegging kom, en uitroepe van vreugde.+ Ek sal hulle vermeerder, en hulle sal nie min wees nie.+ Ek sal hulle baie* maak,en hulle sal nie onbelangrik wees nie.+