Jeremia 31:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 “In daardie tyd,” sê Jehovah, “sal ek God word vir al die families van Israel, en hulle sal my volk word.”+
31 “In daardie tyd,” sê Jehovah, “sal ek God word vir al die families van Israel, en hulle sal my volk word.”+