Jeremia 31:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “In daardie tyd sal die maagd vreugdevol dans,en ook die jong manne en die ou manne, almal saam.+ Ek sal hulle getreur in blydskap verander.+ Ek sal hulle vertroos en hulle hartseer in vreugde verander.+
13 “In daardie tyd sal die maagd vreugdevol dans,en ook die jong manne en die ou manne, almal saam.+ Ek sal hulle getreur in blydskap verander.+ Ek sal hulle vertroos en hulle hartseer in vreugde verander.+