Jeremia 31:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Want nadat ek teruggekeer het, het ek spyt gevoel.+ Nadat ek gehelp is om te verstaan, het ek op my bobeen geslaan in droefheid. Ek het skaam en verneder gevoel,+want ek het die skande van my jong dae gedra.’” Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 31:19 Die Wagtoring,2012/4/1, bl. 11
19 Want nadat ek teruggekeer het, het ek spyt gevoel.+ Nadat ek gehelp is om te verstaan, het ek op my bobeen geslaan in droefheid. Ek het skaam en verneder gevoel,+want ek het die skande van my jong dae gedra.’”