-
Jeremia 32:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Maar u, o Soewereine Heer Jehovah, het vir my gesê: ‘Koop vir jou die stuk grond met geld en roep getuies in,’ hoewel die stad beslis in die hand van die Galdeërs gegee sal word.”
-