Jeremia 32:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “Hier is ek, Jehovah, die God van die hele mensdom.* Is enigiets onmoontlik vir my?