9 Die stad sal my roem, my vreugde, my lof en my heerlikheid word voor al die nasies van die aarde wat sal hoor van al die goeie dinge wat ek vir hulle gedoen het.+ En hulle sal baie bang wees en sal bewe+ as gevolg van al die goeie dinge en die vrede wat ek vir haar sal gee.’”+