-
Jeremia 33:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 die uitroepe van vreugde en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van dié wat sê: “Dank Jehovah van die leërmagte, want Jehovah is goed.+ Sy lojale liefde duur vir ewig!”’+
“‘Hulle sal dankoffers na die huis van Jehovah bring,+ want ek sal die gevangenes van die land terugbring, soos aan die begin,’ sê Jehovah.”
-