Jeremia 33:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘In hierdie wildernis sonder mens of vee en in al sy stede sal daar weer weivelde vir die herders wees waar hulle hulle kuddes kan laat rus.’+
12 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘In hierdie wildernis sonder mens of vee en in al sy stede sal daar weer weivelde vir die herders wees waar hulle hulle kuddes kan laat rus.’+