Jeremia 33:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 slegs dan sou my verbond met my kneg Dawid verbreek kon word,+ sodat hy nie ’n seun sou hê wat as koning op sy troon regeer nie.+ Dieselfde geld vir my verbond met die Levitiese priesters, my dienaars.+
21 slegs dan sou my verbond met my kneg Dawid verbreek kon word,+ sodat hy nie ’n seun sou hê wat as koning op sy troon regeer nie.+ Dieselfde geld vir my verbond met die Levitiese priesters, my dienaars.+