Jeremia 34:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En jy sal nie uit sy hand ontsnap nie, want jy sal beslis gevang word en aan hom oorgelewer word.+ En jy sal die koning van Babilon in die oë kyk, en hy sal direk met jou praat, en jy sal na Babilon gaan.’+
3 En jy sal nie uit sy hand ontsnap nie, want jy sal beslis gevang word en aan hom oorgelewer word.+ En jy sal die koning van Babilon in die oë kyk, en hy sal direk met jou praat, en jy sal na Babilon gaan.’+