5 Jy sal in vrede sterf,+ en hulle sal vir jou ’n seremonie hou waartydens hulle wierook sal brand, net soos hulle gedoen het vir jou vaders, die vorige konings wat voor jou was, en hulle sal oor jou treur en sê: ‘Ag, o heer!’ Want ‘ek het die woord gespreek,’ sê Jehovah.”’”’”