Jeremia 34:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En ek sal koning Sedekiʹa van Juda en sy hoë amptenare gee in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle wil doodmaak en in die hand van die leërmagte van die koning van Babilon,+ wat van julle af wegtrek.’+
21 En ek sal koning Sedekiʹa van Juda en sy hoë amptenare gee in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle wil doodmaak en in die hand van die leërmagte van die koning van Babilon,+ wat van julle af wegtrek.’+