-
Jeremia 35:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 in die huis van Jehovah ingebring. Ek het hulle gebring na die eetkamer van die seuns van Hanan, die seun van Jigdalʹja, ’n man van die ware God. Daardie eetkamer was langs die eetkamer van die leiers, wat bo die eetkamer van Maäseʹja, die seun van Sallum, die deurwagter, was.
-