-
Jeremia 38:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Koning Sedekiʹa het Jeremia die profeet na hom toe laat kom by die derde ingang, wat in die huis van Jehovah is, en die koning het vir Jeremia gesê: “Ek wil jou iets vra. Moet niks vir my wegsteek nie.”
-