Jeremia 39:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “Gaan sê vir Ebed-Meleg,+ die Etiopiër: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Ek laat my woorde teen hierdie stad waar word, sodat rampspoed sal kom in plaas van iets goeds, en op daardie dag sal jy dit sien gebeur.”’
16 “Gaan sê vir Ebed-Meleg,+ die Etiopiër: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Ek laat my woorde teen hierdie stad waar word, sodat rampspoed sal kom in plaas van iets goeds, en op daardie dag sal jy dit sien gebeur.”’