-
Jeremia 41:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Toe het Isʹmael, die seun van Netanʹja, uit Mispa gegaan om hulle te ontmoet, en hy het gehuil terwyl hy geloop het. Toe hy by hulle kom, het hy vir hulle gesê: “Kom na Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam.”
-