-
Jeremia 42:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Of dit nou goed of sleg is, ons sal die stem van Jehovah ons God, na wie toe ons u stuur, gehoorsaam, sodat dit met ons goed kan gaan omdat ons die stem van Jehovah ons God gehoorsaam.”
-