-
Jeremia 42:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 En al die manne wat vasbeslote is om Egipte toe te gaan om daar te gaan woon, sal deur die swaard, hongersnood en vreeslike siektes sterf. Nie een van hulle sal bly lewe of wegkom van die rampspoed wat ek oor hulle sal bring nie.”’
-