-
Jeremia 44:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘Wat julle en julle vrouens met julle mond gesê het, het julle met julle hande uitgevoer, want julle het gesê: “Ons sal beslis ons geloftes nakom om vir die Koningin van die Hemel* offerandes te bring en vir haar drankoffers uit te gooi.”+ Vrouens, julle sal julle geloftes beslis vervul en dit nakom.’
-