Jeremia 44:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Net ’n paar sal van die swaard ontsnap en uit Egipte na die land van Juda terugkeer.+ Dan sal die hele oorblyfsel van Juda wat in Egipte kom woon het, weet wie se woord waar geword het, myne of hulle s’n!”’”
28 Net ’n paar sal van die swaard ontsnap en uit Egipte na die land van Juda terugkeer.+ Dan sal die hele oorblyfsel van Juda wat in Egipte kom woon het, weet wie se woord waar geword het, myne of hulle s’n!”’”