-
Jeremia 45:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 ‘Jy het gesê: “Dit gaan sleg met my, want Jehovah het hartseer by my pyn gevoeg! Ek is moeg as gevolg van my gekreun, en ek het geen rusplek gevind nie.”’
-