-
Jeremia 48:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Die Moabiete was van jongs af rustig,
soos wyn wat op die afsaksels rus.
Hulle is nie van een houer in ’n ander oorgegooi nie,
en hulle het nooit in ballingskap gegaan nie.
Daarom het hulle smaak dieselfde gebly
en het hulle geur nie verander nie.
-