-
Jeremia 48:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 “‘Daarom kom die dae,’ sê Jehovah, ‘wanneer ek manne sal stuur om hulle om te keer. Hulle sal hulle omkeer en hulle houers leegmaak, en hulle sal hulle groot kruike stukkend slaan.
-