Jeremia 48:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 oor Keʹrijot+ en Bosra, en oor al die stede van die land Moab, dié wat ver en dié wat naby is.