Jeremia 48:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 “‘Daar is ’n geskree van Hesbon+ tot by Eleaʹle.+ Hulle stem word gehoor tot by Jahas,+van Soar tot by Horonaʹim,+ tot by Egʹlat-Selisiʹa. Selfs die water van Nimrim sal leegloop.+
34 “‘Daar is ’n geskree van Hesbon+ tot by Eleaʹle.+ Hulle stem word gehoor tot by Jahas,+van Soar tot by Horonaʹim,+ tot by Egʹlat-Selisiʹa. Selfs die water van Nimrim sal leegloop.+