-
Jeremia 48:44Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
44 ‘Elkeen wat vir die verskrikking vlug, sal in die vanggat val,
en elkeen wat uit die vanggat klim, sal in die strik gevang word.’
‘Want ek sal oor Moab die jaar van hulle straf bring,’ sê Jehovah.
-