Jeremia 49:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Want ek het by myself gesweer,” sê Jehovah, “dat Bosra iets skokkends,+ ’n bespotting, ’n verwoesting en ’n vloek sal word, en al haar stede sal vir ewig verwoes lê.”+
13 “Want ek het by myself gesweer,” sê Jehovah, “dat Bosra iets skokkends,+ ’n bespotting, ’n verwoesting en ’n vloek sal word, en al haar stede sal vir ewig verwoes lê.”+